
|
|
|||
|
ECONO FEEDS
Maximum Growth, Performance and Profit
|
|
||
|
Libanon Veevoere (Pty) Ltd - EconoFEEDS is gebaseer in Meyerton in die Vaaldriehoek, net buite Henley-on Klip en Bronkhorstspruit. In 2007 het die huidige eienaar Vic Steijn Libanon Melkery CC gestig, n melkboerdery. In 2009 het die vraag na kwaliteit veevoere in die omgewing, en die stremming van melkboerdery, Vic op n geleentheid gebring om n veevoer besigheid op die been te bring
EconoFEEDS is n geskenk van Onse Hemelse Vader en is gebaseer op Christelike beginsels. Filippense 4:13 "Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee"
|
|
|
|
|
|
|
|
![]() |